Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » welvoeglikheid
welvoeglikheid [boodskap #139389] Wo, 11 Mei 2022 11:53
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18852
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
welvoeglikheid
Afbreking: wel•voeg•lik•heid
Samestelling: welvoeglik + -heid


Selfstandige naamwoord: welvoeglikheid
Meervoud: welvoeglikhede

Betekenis:
• Die toestand van welvoeglik wees.

Gebruik:
• Daai kort rokkie oorskry die perke van welvoeglikheid.

Sinoniem:
• beleefdheid
• fatsoenlikheid
• ordentlikheid

Antoniem:
• onwelvoeglikheid

Afgelei:
• welvoeglikheidshalwe

Vertaling:
Engels: decency
Nederlands: welvoeglikheid

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: krultang
Volgende onderwerp: wêreldwyd
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Apr 25 14:14:17 MGT 2024