welvoeglikheid [boodskap #139389] |
Wed, 11 May 2022 11:53 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21008 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
welvoeglikheid
Afbreking: wel•voeg•lik•heid
Samestelling: welvoeglik + -heid
Selfstandige naamwoord: welvoeglikheid
Meervoud: welvoeglikhede
Betekenis:
• Die toestand van welvoeglik wees.
Gebruik:
• Daai kort rokkie oorskry die perke van welvoeglikheid.
Sinoniem:
• beleefdheid
• fatsoenlikheid
• ordentlikheid
Antoniem:
• onwelvoeglikheid
Afgelei:
• welvoeglikheidshalwe
Vertaling:
Engels: decency
Nederlands: welvoeglikheid
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|