Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Re: Hardekoolvuur !
Re: Hardekoolvuur ! [boodskap #15938] Sat, 27 June 1998 00:00
Henri Burger  is tans af-lyn  Henri Burger
Boodskappe: 317
Geregistreer: February 1998
Karma: 0
Senior Lid
Hilda Hellin skryf:

> Net 'n vinnige beriggie : Henri het 'n nuwe storie op sy tuisblad ! Baie
> lekker !!!

Dankie vir die entoesiasme, Hilda! Ek wil net daarop wys dat hy alreeds hier
geplaas was.

Ek het besluit om hulle voortaan net op my tuisblad te plaas, en dit dan net
hier noem. Ek kon aangaan en net nuwes daar plaas, maar die probleem is dat
daar 'n mate van karakter- en situasie ontwikkeling in sommige die stories
is, en gemis gaan word as iemand buite die nuusgroep daar gaan kyk.

So, vir die volgende 2-3 weke sal julle tevrede moet wees met herhalings -
vir die wie dit saak maak!

Daar is nou ook 'n Engelse weergawe van die blad, by dieselfde adres. Die
storie in Engels sal altyd 'n week later verskyn as die Afrikaanse weergawe.

En ja, ek besef daar sal iets verlore gaan in die vertaalproses, maar gaan
kyk maar.

Groete

Henri Burger, Tzaneen. RSA (e-mail: remove 'sukikaki.')
http://mzone.mweb.co.za/residents/hb26/homepage.html
Vorige onderwerp: Groete uit die Ooste
Volgende onderwerp: Mengele in Kanada
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Mon Dec 23 11:18:12 UTC 2024