Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » waaiervormig
waaiervormig [boodskap #139386] Di, 10 Mei 2022 18:22
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18816
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
waaiervormig
Afbreking: waai•er•vor•mig
Samestelling: waaier + vormig


Byvoeglike naamwoord: waaiervormig
Attributief: waaiervormige

Betekenis:
• Met die vorm van 'n waaier.

Gebruik:
• Die palm se blare is waaiervormig.
• Garnale het 'n waaiervormige stert.

Vertaling:
Engels: fan-shaped
Nederlands: waaiervormig

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: versvoet
Volgende onderwerp: walvisvaarder
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Apr 19 18:49:18 MGT 2024