Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » melkpoeier
melkpoeier [boodskap #139378] Mon, 09 May 2022 15:41
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21008
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
melkpoeier
Afbreking: melk•poei•er
Samestelling: melk + poeier


Selfstandige naamwoord: melkpoeier
Meervoud: melkpoeiers

Betekenis:
• Melk waarvan die water onttrek is, wat later weer met water gemeng kan word.

Gebruik:
• Ons gooi sommer 'n teelepel melkpoeier in die koffie.

Sinoniem:
• droëmelk
• poeiermelk

Afgelei:
• karringmelkpoeier
• volroommelkpoeier

Vertaling:
Engels: milk powder, powdered milk
Nederlands: melkpoeier, melkpoeder

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: voëlkunde
Volgende onderwerp: voorkoming
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Thu Jan 09 18:35:53 UTC 2025