Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » vloeidiagram
vloeidiagram [boodskap #139375] Sun, 08 May 2022 19:50
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21008
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
'n Eenvoudige vloeidiagram.
'n Eenvoudige vloeidiagram.
vloeidiagram
Afbreking: vloei•di•a•gram
Samestelling: vloei + diagram


Selfstandige naamwoord: vloeidiagram
Meervoud: vloeidiagramme
Verkleinwoord: vloeidiagrampie
Meervoud van verkleining: vloeidiagrampies

Betekenis:
• Visuele voorstelling wat die opeenvolging van stappe of prosesse aandui.

Gebruik:
• Die produksie van die vliegtuig word op 'n vloeidiagram uiteengesit, wat al die vervaardigingstappe aandui.

Sinoniem:
• vloeikaart

Afgelei:
• datavloeidiagram

Vertaling:
Engels: flow diagram, flow chart
Nederlands: vloeidiagram

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: vliegtuigongeluk
Volgende onderwerp: voedselskaarste
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Thu Jan 09 18:28:13 UTC 2025