Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » vliegtuigongeluk
vliegtuigongeluk [boodskap #139374] So., 08 Mei 2022 18:53
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 26333
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 5
Senior Lid
vliegtuigongeluk
Afbreking: vlieg•tuig•on•ge•luk
Samestelling: vliegtuig + ongeluk


Selfstandige naamwoord: vliegtuigongeluk
Meervoud: vliegtuigongelukke
Verkleinwoord: vliegtuigongelukkie
Meervoud van verkleining: vliegtuigongelukkies

Betekenis:
• Ongeluk met 'n vliegtuig.

Gebruik:
• Hansie Cronjé is in 2002 in 'n vliegtuigongeluk naby George oorlede.

Sinoniem:
• vliegtuigramp
• vliegramp

Vertaling:
Engels: plane crash
Nederlands: vliegtuigongeluk

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: redery
Volgende onderwerp: vloeidiagram
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di. Sep. 01 02:41:50 UTC 2026