redery [boodskap #139373] |
Sun, 08 May 2022 15:29 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21008 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
redery
Afbreking: re•de•ry
Selfstandige naamwoord: redery
Meervoud: rederye
Verkleinwoord: rederytjie
Meervoud van verkleining: rederytjies
Betekenis:
• Maatskappy wat mense en goedere per skip vervoer.
Gebruik:
• Die redery het 20 skepe wat die roete tussen Suid-Afrika en Europa bedien.
Sinoniem:
• skeepvaartbedryf
• skeepvaartonderneming
Afgelei:
• laekosteredery
• lugredery
• tussenredery
Vertaling:
Engels: shipping company
Nederlands: redery
Nota:
• "Lugredery" word soms tot "redery" verkort, maar dit is tegnies verkeerd.
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|