Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » stipulasie
stipulasie [boodskap #139333] Mon, 02 May 2022 08:43
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21008
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
stipulasie
Afbreking: sti•pu•la•sie


Selfstandige naamwoord: stipulasie
Meervoud: stipulasies

Betekenis:
• Kondisie of voorvereiste wat gestipuleer is en waaraan voldoen moet word.

Gebruik:
• Die kontrak bevat 'n stipulasies wat bepaal onder watter omstandighede die oordrag sal plaasvind.

Sinoniem:
• bepaling
• beperking
• kondisie
• kriteria
• kwalifikasie
• uitsondering
• vereiste
• verordening
• voorbehoud
• voorskrif
• voorvereiste
• voorwaarde

Vertaling:
Engels: stipulation
Nederlands: stipulatie

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: stilografie
Volgende onderwerp: stukkonfyt
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Fri Jan 10 02:36:48 UTC 2025