Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » stilografie
stilografie [boodskap #139332] So., 01 Mei 2022 20:01
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 26188
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 5
Senior Lid
'n Stilograafpen.
'n Stilograafpen.
stilografie
Afbreking: sti•lo•gra•fie


Selfstandige naamwoord: stilografie
Meervoud:

Betekenis:
• Die kuns om met 'n stilograaf (outydse vulpen) te teken of te skryf.

Gebruik:
• Die fyn lyne en egalige inkvloei is kenmerkend van stilografie.

Verwant:
• stilograaf
• stilografies

Vertaling:
Engels: stylography
Nederlands: stilografie

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: steriliseer
Volgende onderwerp: stipulasie
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do. Aug. 20 09:15:31 UTC 2026