steriliseer [boodskap #139331] |
Sat, 30 April 2022 19:00 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21008 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
steriliseer
Afbreking: ste•ri•li•seer
Werkwoord: steriliseer
Verlede tyd: het gesteriliseer
Betekenis:
• Om steriel (kiemvry of onvrugbaar) te maak.
Gebruik:
• Die dokter steriliseer sy apparate voor die operasie.
• Katte kan op sewe weke al gesteriliseer word om ongewenste voortplanting te keer.
Sinoniem:
• distilleer
• ontsmet
• pasteuriseer
• reinig
• skoonmaak
• suiwer
Afgelei:
• sterilisasie
• steriliseerder
Vertaling:
Engels: to sterilize
Nederlands: steriliseren
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|