Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » neig
neig [boodskap #139209] Thu, 14 April 2022 10:41
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21008
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
neig
Afbreking: neig


Werkwoord: neig
Verlede tyd: het geneig

Betekenis:
• Om 'n tendens te toon.

Gebruik:
• Sy hare neig om te krul.

Sinoniem:
• leun
• oorhel
• wend

Afgelei:
• neiging

Vertaling:
Engels: to lean towards, tend, incline
Nederlands: neigen

Nota:
• Moenie "neig" (tot iets geneë voel) met "nyg" ('n buiging maak) verwar nie.

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: neiging
Volgende onderwerp: Paasnaweek
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Fri Jan 10 02:28:57 UTC 2025