sportwinkel [boodskap #138918] |
Sun, 13 February 2022 12:50 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21008 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
sportwinkel
Afbreking: sport•win•kel
Samestelling: sport + winkel
Selfstandige naamwoord: sportwinkel
Meervoud: sportwinkels
Verkleinwoord: sportwinkeltjie
Meervoud van verkleining: sportwinkeltjies
Betekenis:
• Winkel wat sportbenodighede verkoop.
Gebruik:
• Ek moet 'n draai by die sportwinkel maak om nuwe takkies te koop en my raket te hersnaar.
Sinoniem:
• sportgoederewinkel
Hiponiem:
• fietswinkel
Vertaling:
Engels: sports shop
Nederlands: sportwinkel, sportzaak
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|