Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » cholera
cholera [boodskap #138919] So., 13 Februarie 2022 14:57
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 25827
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
Cholera-bakterieë onder 'n mikroskoop.
Cholera-bakterieë onder 'n mikroskoop.
cholera
Afbreking: cho•le•ra


Selfstandige naamwoord: cholera
Meervoud:

Betekenis:
• Infeksie van die dunderm deur die bakterie Vibrio cholerae.

Gebruik:
Cholera is 'n besmetlike maagsiekte wat intense maagwerking en braking veroorsaak.

Wisselvorm:
• kolera

Hiperoniem:
• ingewandsiekte
• maagsiekte

Afgelei:
• choleralyer
• hoendercholera

Vertaling:
Engels: cholera
Nederlands: cholera

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: sportwinkel
Volgende onderwerp: Christelikheid
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do. Jul. 16 09:22:27 UTC 2026