Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » omkring
omkring [boodskap #138837] Di, 01 Februarie 2022 20:14
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20792
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
omkring
Afbreking: om•kring
Samestelling: om + kring


Werkwoord: omkring
Verlede tyd: het omkring

Betekenis:
• Om 'n sirkel om iets te trek.

Gebruik:
Omkring die regte antwoord.

Sinoniem:
• omsingel

Vertaling:
Engels: to circle
Nederlands: omkringen

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: saktyd
Volgende onderwerp: hik
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Nov 25 03:01:20 MGT 2024