Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » saktyd
saktyd [boodskap #138836] Di., 01 Februarie 2022 19:40
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 26029
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 5
Senior Lid
saktyd
Afbreking: sak•tyd
Samestelling: sak + tyd


Selfstandige naamwoord: saktyd
Meervoud: saktye

Betekenis:
• Die tyd wanneer 'n koerant of tydskrif gedruk word (ter perse gaan).

Gebruik:
• Teen saktyd was die uitslag van die verkiesing nog nie bekend nie.

Sinoniem:
• druktyd
• spertyd

Vertaling:
Engels: deadline for publication
Nederlands: afdruktijd, printtijd

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: ambulansvliegtuig
Volgende onderwerp: omkring
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr. Aug. 07 15:43:53 UTC 2026