Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » afsender
afsender [boodskap #138800] Wed, 26 January 2022 11:27
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21013
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
afsender
Afbreking: af•sen•der
Samestelling: af + sender


Selfstandige naamwoord: afsender
Meervoud: afsenders
Verkleinwoord: afsendertjie
Meervoud van verkleining: afsendertjies

Betekenis:
• Iemand wat iets stuur.

Gebruik:
• Ge­frankeerde pos sal aan die afsender teruggestuur word.

Sinoniem:
• afstuurder
• sender
• stuurder
• versender

Antoniem:
• geadresseerde
• ontvanger

Afkorting:
• afs.

Vertaling:
Engels: sender, consigner, dispatcher
Nederlands: afzender

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: vort
Volgende onderwerp: akademies
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Fri Jan 10 12:26:03 UTC 2025