Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » afsender
afsender [boodskap #138800] Wo., 26 Januarie 2022 11:27
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 26824
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 5
Senior Lid
afsender
Afbreking: af•sen•der
Samestelling: afsend + -er


Selfstandige naamwoord: afsender
Meervoud: afsenders
Verkleinwoord: afsendertjie
Meervoud van verkleining: afsendertjies

Betekenis:
• Iemand wat iets stuur.

Gebruik:
• Ge­frankeerde pos wat nie afgelewer kan word nie sal aan die afsender teruggestuur word.

Sinoniem:
• afstuurder
• sender
• stuurder
• versender

Antoniem:
• geadresseerde
• ontvanger

Afkorting:
• afs.

Vertaling:
Engels: sender, consigner, dispatcher
Nederlands: afzender

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.

[Bygewerk op: Sa., 10 Oktober 2026 13:11]

Rapporteer boodskap aan 'n moderator

Vorige onderwerp: vort
Volgende onderwerp: akademies
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di. Okt. 13 03:45:13 UTC 2026