Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » visitekaartjie
visitekaartjie [boodskap #138555] Di, 07 Desember 2021 08:06
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18994
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
visitekaartjie
Afbreking: vi•si•te•kaar•tjie


Selfstandige naamwoord: visitekaartjie
Meervoud: visitekaartjies

Betekenis:
• Kaartjie met 'n besigheid of 'n persoon se details wat uitgedeel/uitgeruil word sodat mense hul kan kontak.

Gebruik:
• 'n Visitekaartjie bevat gewoonlik die besigheid se naam, adres, logo en webtuiste, asook die draer se naam, selnommer en e-posadres.

Sinoniem:
• besigheidskaartjie
• naamkaartjie
• sakekaartjie

Vertaling:
Engels: visiting card, calling card, business card
Nederlands: visitekaartje

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: tandwiel
Volgende onderwerp: uitdruklik
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Mei 18 08:09:14 MGT 2024