Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » immuunstelsel
immuunstelsel [boodskap #138526] Fri, 03 December 2021 14:58
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21014
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
immuunstelsel
Afbreking: im•muun•stel•sel
Samestelling: immuun + stelsel


Selfstandige naamwoord: immuunstelsel
Meervoud: immuunstelsels
Verkleinwoord: immuunstelseltjie
Meervoud van verkleining: immuunstelseltjies

Betekenis:
• Stelsel wat die liggaam van mense en diere teen infeksies, siektes en vreemde stowwe beskerm.

Gebruik:
• Die menslike immuunstelsel kan vreemde voorwerpe herken en vernietig.

Vertaling:
Engels: immune system
Nederlands: immuunsysteem

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: glukose
Volgende onderwerp: infekteer
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Fri Jan 10 13:42:27 UTC 2025