Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » hooftooisel
hooftooisel [boodskap #138515] Wo, 01 Desember 2021 17:53
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18848
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
hooftooisel
Afbreking: hoof•tooi•sel
Samestelling: hoof + tooisel


Selfstandige naamwoord: hooftooisel
Meervoud: hooftooisels
Verkleinwoord: hooftooiseltjie
Meervoud van verkleining: hooftooiseltjies

Betekenis:
• 'n Tooisel (sieraad; mooi ding) wat op die hoof (kop) gedra word.

Gebruik:
• Die Hererovroue dra die pragtigste hooftooisels.

Sinoniem:
• hoofbedekking
• hoofdeksel

Hiponiem:
• hare
• hoed
• kapsel
• kopdoek

Vertaling:
Engels: headdress
Nederlands: hoofdtooi

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: behoewe
Volgende onderwerp: onstabiel
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Apr 24 13:57:42 MGT 2024