Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » behoewe
behoewe [boodskap #138514] Wo, 01 Desember 2021 09:53
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18817
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
behoewe
Afbreking: be•hoe•we


Selfstandige naamwoord: behoewe
Meervoud:

Betekenis:
• Tot voordeel van; ten bate van; in belang van (as deel van die vaste uitdrukking: ten ~ van).

Gebruik:
• Ons samel geld in ten behoewe van die dorp se arm kinders.
• Ten behoewe van diegene wat nie heeltemal op hoogte is nie, net kortliks: ...

Afkorting:
• t.b.v.

Vertaling:
Engels: for the behoof of, for the benefit of, in aid of
Nederlands: voor de

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: abioties
Volgende onderwerp: hooftooisel
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Apr 20 13:44:09 MGT 2024