Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » abioties
abioties [boodskap #138513] Di, 30 November 2021 18:34
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18784
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
abioties
Afbreking: a•bi•o•ties
Samestelling: a- + bioties


Byvoeglike naamwoord: abioties
Attributief: abiotiese

Betekenis:
• Nie-lewend; sonder biologiese oorsprong.

Gebruik:
• Temperatuur, grond, lug, sonlig en water is voorbeelde van abiotiese faktore wat ekosisteme beïnvloed.

Antoniem:
• bioties

Vertaling:
Engels: abiotic
Nederlands: abiotisch

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: bioties
Volgende onderwerp: behoewe
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 16 09:30:56 MGT 2024