abioties [boodskap #138513] |
Tue, 30 November 2021 18:34 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
abioties
Afbreking: a•bi•o•ties
Samestelling: a- + bioties
Byvoeglike naamwoord: abioties
Attributief: abiotiese
Betekenis:
• Nie-lewend; sonder biologiese oorsprong.
Gebruik:
• Temperatuur, grond, lug, sonlig en water is voorbeelde van abiotiese faktore wat ekosisteme beïnvloed.
Antoniem:
• bioties
Vertaling:
Engels: abiotic
Nederlands: abiotisch
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|