asimmetries [boodskap #138509] |
Tue, 30 November 2021 12:41 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
asimmetries
Afbreking: a•sim•me•tries
Samestelling: a- + simmetries
Byvoeglike naamwoord: asimmetries
Attributief: asimmetriese
Betekenis:
• Wat nie simmetries is nie; sonder simmetrie.
Gebruik:
• 'n Studie het getoon dat die aarde se kern, anders as wat 'n mens sou verwag, asimmetries is.
Sinoniem:
• krom
• oneweredig
• ongebalanseerd
• ongelyk
• onsimmetries
• skeef
• skuins
• windskeef
Antoniem:
• simmetries
Vertaling:
Engels: asymmetric, dissymmetric
Nederlands: asymmetrisch
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|