Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » nonchalant
nonchalant [boodskap #138508] Di, 30 November 2021 12:07
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18629
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
nonchalant
Afbreking: non•cha•lant


Byvoeglike naamwoord: nonchalant
Vergrotende trap: nonchalanter
Oortreffende trap: nonchalantste
Attributief: nonchalante
Partitief: nonchalants

Betekenis:
• Kalm en sonder 'n bekommernis; sonder om die gevare/implikasies te besef.

Gebruik:
• Sy stap nonchalant die vertrek binne.

Sinoniem:
• doodluiters
• houtgerus
• kalm
• luiters
• onbesorg
• ongeërg
• onverskillig
• rustig
• sorgeloos
• traak-my-nieagtig

Vertaling:
Engels: nonchalant, imperturbed, casual, cool
Nederlands: nonchalant

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: inlassin
Volgende onderwerp: asimmetries
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mar 28 21:24:08 MGT 2024