oorlogsmag [boodskap #138505] |
Mon, 29 November 2021 20:04 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
oorlogsmag
Afbreking: oor•logs•mag
Samestelling: oorlog + -s- + mag
Selfstandige naamwoord: oorlogsmag
Meervoud: oorlogsmagte
Verkleinwoord: oorlogsmaggie
Meervoud van verkleining: oorlogsmaggies
Betekenis:
• Gewapende mag (of magte) wat byeengebring is om oorlog te voer.
Gebruik:
• Die Bapedi was 'n formidabele oorlogsmag en het groot dele van die latere Oos-Transvaal beheer.
Sinoniem:
• krygsmag
• leërmag
• strydmag
• weermag
Vertaling:
Engels: army, forces
Nederlands: oorlogsmacht
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|