Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » haarvlegsel
haarvlegsel [boodskap #138502] Mon, 29 November 2021 18:14
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21014
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
Twee haarvlegsels.
Twee haarvlegsels.
haarvlegsel
Afbreking: haar•vleg•sel
Samestelling: haar + vlegsel


Selfstandige naamwoord: haarvlegsel
Meervoud: haarvlegsels
Verkleinwoord: haarvlegseltjie
Meervoud van verkleining: haarvlegseltjies

Betekenis:
• Hare wat tot 'n string gevleg is.

Gebruik:
• Sy dra 'n pragtige strikkie in haar haarvlegsel.

Sinoniem:
• haarstring
• haarwrong

Vertaling:
Engels: hair braid, pigtail
Nederlands: haarvlecht, haarwrong

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: afsloof
Volgende onderwerp: begeleiding
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Fri Jan 10 16:00:30 UTC 2025