Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » afsloof
afsloof [boodskap #138501] Ma, 29 November 2021 16:45
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18857
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
afsloof
Afbreking: af•sloof
Samestelling: af + sloof


Werkwoord: sloof af, afsloof
Verlede tyd: het afgesloof

Betekenis:
• Om so hard werk dat 'n mens heeltemal uitgeput is.

Gebruik:
• Hoekom sal jy jouself vir 'n klomp ondankbare mense afsloof?

Wisselvorm:
• afslowe

Sinoniem:
• afmat
• ooreis
• oorwerk
• swoeg
• tob
• uitmergel
• uitput
• vermoei

Vertaling:
Engels: to wear out, work to pieces, drudge
Nederlands: afsloven

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: vaart
Volgende onderwerp: haarvlegsel
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Apr 25 17:15:43 MGT 2024