Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » vaart
vaart [boodskap #138500] Ma, 29 November 2021 16:27
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18624
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
vaart
Afbreking: vaart
Uitspraak: /fɑːrt/


Selfstandige naamwoord: vaart
Meervoud: vaarte
Verkleinwoord: vaartjie
Meervoud van verkleining: vaartjies

Betekenis:
• 'n Reis/tog oor water of deur die ruimte.
• 'n Vinnige pas of vooruitgang.
• 'n Kanaal; bevaarbare watergang.

Gebruik:
• Gereelde storms en hewige winde het die vaart om die Kaap van Goeie Hoop verder bemoeilik.
• Die motor het teen volle vaart deur die versperring gejaag.
• Hierdie vaarte verbind die dorp met die omliggende stede.

Sinoniem:
• afvaart
• ballonvaart
• bedevaart
• bootvaart
• deurvaart
• gondelvaart
• handelslugvaart
• heenvaart
• hellevaart
• hemelvaart
• invaart
• inwydingsvaart
• kaapvaart
• kanaalvaart
• koopvaart
• kruisvaart
• kusvaart
• lugvaart
• lynvaart
• oorvaart
• opvaart
• rondvaart
• ruimtevaart
• seevaart
• sleepvaart
• sleevaart
• skeepvaart
• stoomvaart
• terugvaart
• uitvaart
• vaartbelyn
• vaartstuiter
• vaartvermindering

Vertaling:
Engels: cruise, trip, voyage; at full speed; canal, waterway
Nederlands: vaart

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: bielie
Volgende onderwerp: afsloof
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mar 28 13:03:13 MGT 2024