Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » bielie
bielie [boodskap #138499] Ma, 29 November 2021 09:21
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18816
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
bielie
Afbreking: bie•lie


Selfstandige naamwoord: bielie
Meervoud: bielies

Betekenis:
• Iets of iemand wat baie groot is.
• Persoon wat besonder goed presteer.

Gebruik:
• Popeye is 'n bielie van 'n man.
• Jou ou bielie!

Sinoniem:
• knewel
• bobaas
• doring
• ramkat
• uitblinker
• uithaler

Vertaling:
Engels: something big, chunk
Nederlands: iets groots

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: kumite
Volgende onderwerp: vaart
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Apr 20 04:42:51 MGT 2024