Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » monding
monding [boodskap #138405] So, 14 November 2021 08:15
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18897
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
'n Rivier wat in die see uitmond.
'n Rivier wat in die see uitmond.
monding
Afbreking: mon•ding
Samestelling: mond + -ing


Selfstandige naamwoord: monding
Meervoud: mondinge, mondings
Verkleinwoord: mondinkie
Meervoud van verkleining: mondingkies

Betekenis:
• Plek waar 'n rivier in 'n dam of die see inloop.

Gebruik:
• Lambertsbaai is 'n kusdorpie aan die Atlantiese Oseaan by die monding van die Jakkalsrivier.

Sinoniem:
• riviermond
• riviermonding

Hiponiem:
• estuarium

Afgelei:
• inmonding
• tregtermonding
• uitmonding

Vertaling:
Engels: river mouth
Nederlands: monding

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: navolg
Volgende onderwerp: feesviering
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Mei 04 15:12:52 MGT 2024