monding [boodskap #138405] |
Sun, 14 November 2021 08:15 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
monding
Afbreking: mon•ding
Samestelling: mond + -ing
Selfstandige naamwoord: monding
Meervoud: mondinge, mondings
Verkleinwoord: mondinkie
Meervoud van verkleining: mondingkies
Betekenis:
• Plek waar 'n rivier in 'n dam of die see inloop.
Gebruik:
• Lambertsbaai is 'n kusdorpie aan die Atlantiese Oseaan by die monding van die Jakkalsrivier.
Sinoniem:
• riviermond
• riviermonding
Hiponiem:
• estuarium
Afgelei:
• inmonding
• tregtermonding
• uitmonding
Vertaling:
Engels: river mouth
Nederlands: monding
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|