saamgroei [boodskap #138403] |
Sat, 13 November 2021 16:57 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
saamgroei
Afbreking: saam•groei
Samestelling: saam + groei
Werkwoord: groei saam, saamgroei
Verlede tyd: het saamgegroei
Betekenis:
• Om tot 'n eenheid te groei; ineengroei.
• Om saam met ander te groei en te floreer.
Gebruik:
• Die tweeling was aan hulle koppe saamgegroei.
• Hierdie bome kan in simbiose saamgroei.
Afgelei:
• saamgroeiend
• saamgroeiing
• saamgroeisel
Vertaling:
Engels: to fuse, consolidate; to grow together
Nederlands: samen groeien
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|