rissiepit [boodskap #138322] |
Sun, 31 October 2021 11:04 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
rissiepit
Afbreking: ris•sie•pit
Samestelling: rissie + pit
Selfstandige naamwoord: rissiepit
Meervoud: rissiepitte
Verkleinwoord: rissiepitjie
Meervoud van verkleining: rissiepitjies
Betekenis:
• (figuurlik) 'n Vrou wat baie bitsig en kwaai is.
• (ongewoon) Die pit van 'n rissie.
Gebruik:
• Hy ignoreer die rissieput se geskel en gaan aan met sy werk.
• Krap eers die rissiepitte uit.
Sinoniem:
• feeks
• geitjie
• hardekop
• helleveeg
• teef
• tierwyfie
Vertaling:
Engels: short-tempered person, fiery person; chilli seed
Nederlands: opvliegend persoon, vurig persoon; chilizaad
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|