| mopper [boodskap #138323] |
So., 31 Oktober 2021 11:26 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 26169 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 5
|
Senior Lid |
|
|
mopper
Afbreking: mop•per
Werkwoord: mopper
Verlede tyd: het gemopper
Teenwoordige deelwoord: mopperend, mopperende
Betekenis:
• Om te kla en jou ontevredenheid uit te spreek.
Gebruik:
• Sy kerm en mopper nou al die hele dag lank.
Sinoniem:
• brom
• kerm
• kla
• knor
• mompel
• mor
• pruttel
Afgelei:
• mopperaar
• mopperig
• moppery
Vertaling:
Engels: to grumble
Nederlands: mopperen
Selfstandige naamwoord: mopper
Meervoud: moppers
Betekenis:
• Iemand wat vloere mop.
Gebruik:
• Die hotel se mopper het die voorportaal gemop.
Vertaling:
Engels: mopper, floor cleaner, janitor
Nederlands: dweiler, vloerreiniger
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|