Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » aandadig
aandadig [boodskap #138219] Thu, 14 October 2021 19:13
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21014
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
aandadig
Afbreking: aan•da•dig


Byvoeglike naamwoord: aandadig
Vergrotende trap: aandadiger
Oortreffende trap: aandadigste
Attributief: aandadige

Betekenis:
• Wat saam met ander skuldig is.

Gebruik:
• Ek moet jou waarsku dat dit baie gevaarlik is, anders is ek dalk aandadig aan jou dood.

Sinoniem:
• aanspreeklik
• deelnemend
• handdadig
• medepligtig
• medeverantwoordelik
• skuldig
• toerekenbaar
• verantwoordelik

Afgelei:
• aandadiges
• aandadigheid

Vertaling:
Engels: complicit, implicated
Nederlands: medeplichtig

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: klakkeloos
Volgende onderwerp: registreer
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Fri Jan 10 18:37:44 UTC 2025