Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » registreer
registreer [boodskap #138220] Do., 14 Oktober 2021 19:47
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 26204
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 5
Senior Lid
registreer
Afbreking: re•gis•treer


Werkwoord: registreer
Verlede tyd: het geregistreer
Teenwoordige deelwoord: registrerend, registrerende
Verlede deelwoord: geregistreerde

Betekenis:
• Om inligting op 'n register te plaas.
• Om metings met 'n instrument te maak.
• Om 'n rekening aanlyn oop te maak.

Gebruik:
• Het jy al vir die kompetisie geregistreer?
• 'n Seismograaf registreer aardbewings.
• U moet registreer as u boodskappe op die forum wil plaas.

Sinoniem:
• aanteken
• boekstaaf
• inboek
• inskryf
• noteer
• opneem
• opskryf
• opteken
• vaslê

Antoniem:
• deregistreer

Afgelei:
• registrasie
• registrering

Vertaling:
Engels: to register, enter; record
Nederlands: registreren, inschrijven

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: aandadig
Volgende onderwerp: staf
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr. Aug. 21 10:06:52 UTC 2026