Dwelms en bedwelmdheid [boodskap #15349] |
Sat, 30 May 1998 00:00 |
G.B.
Boodskappe: 2173 Geregistreer: May 1997
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
jo...@fourie.com (Jopie Fourie) writes: >
> 4. DWELMS: Is dagga skadelik, of is dit medisyne? Dit lyk al hoe meer
> dit kan eersdaags gewettig word, dieselfde met prostitusie. Enige
> opinies?
In die dae van Paul Kruger was prostitusie
wettig in die ZAR. Ek dink Oom Paul het 'n
ding daar beetgehad. As jy toelaat dat seks
as kommoditeit beskou word, beheer dit dan
ten minste.
Of dagga skadelik of medisyne is, is 'n
kwessie. Maar hier in Noord-Amerika is die
grootste kultuurskok wanneer jy sien dat
die regerings 'n monopolie het op die
verkoop van drank, wat nog altyd die grootste
en vernietigendste dwelmmiddel in die wereld is.
En hulle laat die verkoop van sigarette toe,
ten spyte van die feit dat dit die staat
miljoene kos in gesondheidsuitgawes. Maar
hulle vervolg mense vir "pot" wat nie
gewoontevormend is nie, en vir mense wat
"magic mushrooms" oes. Dubbele standaarde,
inderdaad.
|
|
|
Re: Dwelms en bedwelmdheid [boodskap #15375 is 'n antwoord op boodskap #15349] |
Sun, 31 May 1998 00:00 |
Johan N Potgieter
Boodskappe: 421 Geregistreer: December 1997
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
On 30 May 1998 02:07:36 GMT, wrote:
> hulle vervolg mense vir "pot" wat nie
> gewoontevormend is nie, en vir mense wat
> "magic mushrooms" oes. Dubbele standaarde,
> inderdaad.
AAh - so hier word die prentjie nou duideliker: jy moet ophou magic
mushrooms eet - dis toe nooit pille wat jy nodig het nie!
|
|
|
Re: Dwelms en bedwelmdheid [boodskap #15426 is 'n antwoord op boodskap #15349] |
Mon, 01 June 1998 00:00 |
ferdinand
Boodskappe: 1462 Geregistreer: September 1997
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
On 30 May 1998 02:07:36 GMT, wrote:
wettig in die ZAR. Ek dink Oom Paul het 'n[/color]
> ding daar beetgehad. As jy toelaat dat seks
> as kommoditeit beskou word, beheer dit dan
> ten minste. >>
Prostetusie was by the way nooit onwettig in die "ou" SA nie. Wat
onwettig was, was on jou lewe daaruit te maak. Om dit te bedryf as jou
voltydse job.
|
|
|
Re: Dwelms en bedwelmdheid [boodskap #15464 is 'n antwoord op boodskap #15349] |
Tue, 02 June 1998 00:00 |
ferdinand
Boodskappe: 1462 Geregistreer: September 1997
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
On 30 May 1998 02:07:36 GMT, wrote:
wettig in die ZAR. Ek dink Oom Paul het 'n[/color]
> ding daar beetgehad. As jy toelaat dat seks
> as kommoditeit beskou word, beheer dit dan
> ten minste. >>
Prostetusie was by the way nooit onwettig in die "ou" SA nie. Wat
onwettig was, was on jou lewe daaruit te maak. Om dit te bedryf as jou
voltydse job.
|
|
|