pankop [boodskap #138074] |
Tue, 28 September 2021 14:44 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
pankop
Afbreking: pan•kop
Samestelling: pan + kop
Selfstandige naamwoord: pankop
Meervoud: pankoppe
Verkleinwoord: pankoppie
Meervoud van verkleining: pankoppies
Betekenis:
• Persoon sonder hare of met 'n kaal kol op die kop.
Gebruik:
• Daai pankop het my gehelp.
Sinoniem:
• bleskop
• kaalkop
• ringkop
Vertaling:
Engels: bald head
Nederlands: kaalkop
Byvoeglike naamwoord: pankop
Attributief: pankop
Betekenis:
• Sonder hare of met 'n kaal kol op die kop.
Gebruik:
• Die man is pankop.
Vertaling:
Engels: bald-headed
Nederlands: kaalhoofdig
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|