Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » kodifiseer
kodifiseer [boodskap #138070] Di, 28 September 2021 12:29
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18816
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
kodifiseer
Afbreking: ko•di•fi•seer


Werkwoord: kodifiseer
Verlede tyd: het gekodifiseer
Teenwoordige deelwoord: gekodifiseerde

Betekenis:
• Om iets in 'n spesiale kode of jargon vas te vang.

Gebruik:
• Vanaf die 18de eeu het die Europese lande begin om hulle regstelsels te kodifiseer in kodes wat vandag nog bestaan en voortdurend aangepas word.

Afgelei:
• kodifikasie
• kodifisering

Vertaling:
Engels: to codify
Nederlands: codificeren

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: opklaar
Volgende onderwerp: paaltjie
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Apr 20 08:10:45 MGT 2024