Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » onweer
onweer [boodskap #138059] Ma, 27 September 2021 18:04
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18827
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
Onweer
Onweer
onweer
Afbreking: on•weer


Selfstandige naamwoord: onweer
Meervoud:

Betekenis:
• Stormagtige weer, soos tydens 'n donderstorm.

Gebruik:
• Daar is onweer in die lug, hopelik kry ons die keer 'n bietjie reën.

Sinoniem:
• donderweer
• stormweer
• swaarweer

Afgelei:
• onweersbui
• onweerswolk

Vertaling:
Engels: stormy weather
Nederlands: onweer

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: ontsnap
Volgende onderwerp: droëwors
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 23 06:54:15 MGT 2024