Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » droëwors
droëwors [boodskap #138060] Ma, 27 September 2021 18:24
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18816
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
Droëwors
Droëwors
droëwors
Afbreking: dro•ë•wors
Samestelling: droë + wors


Selfstandige naamwoord: droëwors
Meervoud: droëworse
Verkleinwoord: droëworsie
Meervoud van verkleining: droëworsies

Betekenis:
• Wors van gemaalde vleis in 'n derm wat gedroog is.

Gebruik:
Droëwors is dunner as boerewors, sodat dit vinnig droog kan word en nie bederf nie.

Verwant:
• biltong

Vertaling:
Engels: dry sausage
Nederlands: droge worst

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: onweer
Volgende onderwerp: geboë
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Apr 20 05:24:02 MGT 2024