Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » geboë
geboë [boodskap #138061] Ma, 27 September 2021 19:01
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18817
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
geboë
Afbreking: ge•bo•ë


Byvoeglike naamwoord: geboë
Attributief: geboë

Betekenis:
• Wat gebuig is ('n boog vorm en nie reguit is nie).

Gebruik:
• 'n Boemerang is 'n krom geboë voorwerp.

Sinoniem:
• gebuig
• gekrom
• gerond
• krom
• omgebuig

Afgelei:
• geboënheid
• teruggeboë

Vertaling:
Engels: curved, bent, arched
Nederlands: gebogen

Nota:
• Sterk verlede deelwoord van buig.

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: droëwors
Volgende onderwerp: teregwys
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Apr 20 14:03:41 MGT 2024