Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » bevordering
bevordering [boodskap #138047] Mon, 27 September 2021 09:28
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21014
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
bevordering
Afbreking: be•vor•de•ring
Samestelling: bevorder + -ing


Selfstandige naamwoord: bevordering
Meervoud: bevorderinge, bevorderings

Betekenis:
• Die handeling van bevorder (iemand in 'n hoër rang plaas, of 'n saak ondersteun).

Gebruik:
• Baie geluk met jou bevordering.

Sinoniem:
• begunstiging
• promosie
• ondersteuning

Afgelei:
• leesbevordering

Vertaling:
Engels: promotion; furthering, fostering
Nederlands: bevordering

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: enoloog
Volgende onderwerp: talentvol
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Fri Jan 10 20:03:30 UTC 2025