Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » enoloog
enoloog [boodskap #138046] Ma, 27 September 2021 08:52
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18812
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
enoloog
Afbreking: e•no•loog


Selfstandige naamwoord: enoloog
Meervoud: enoloë

Betekenis:
• 'n Kenner op die gebied van wyn en wynmaak.

Gebruik:
• Die enoloog het vir ons verduidelik hoe die wyn verouder en gebottel word.

Sinoniem:
• wynboukundige
• wynkenner
• wynkundige
• wynwetenskaplike

Verwant:
• enologie
• enologies

Vertaling:
Engels: enologist
Nederlands: oenoloog

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: doleansie
Volgende onderwerp: bevordering
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Apr 19 03:15:54 MGT 2024