Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » doleansie
doleansie [boodskap #138045] Ma, 27 September 2021 08:41
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18802
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
doleansie
Afbreking: do•le•an•sie


Selfstandige naamwoord: doleansie
Meervoud: doleansies

Betekenis:
• 'n Beswaarskrif, veral in kerklike kringe, om ernstige teenkanting teen 'n heersende idee, persoon of party uit te spreek.

Gebruik:
• As daar nie aan hierdie doleansie gehoor gegee word nie, sal die gemeente genoop wees om afstigting te oorweeg.

Sinoniem:
• beswaarskrif
• klag
• klagskrif
• petisie

Verwant:
• doleer (ww.)

Vertaling:
Engels: dissent
Nederlands: doleantie

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: verwronge
Volgende onderwerp: enoloog
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Apr 18 02:06:15 MGT 2024