enoloog [boodskap #138046] |
Mon, 27 September 2021 08:52 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
enoloog
Afbreking: e•no•loog
Selfstandige naamwoord: enoloog
Meervoud: enoloë
Betekenis:
• 'n Kenner op die gebied van wyn en wynmaak.
Gebruik:
• Die enoloog het vir ons verduidelik hoe die wyn verouder en gebottel word.
Sinoniem:
• wynboukundige
• wynkenner
• wynkundige
• wynwetenskaplike
Verwant:
• enologie
• enologies
Vertaling:
Engels: enologist
Nederlands: oenoloog
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|