Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » verwronge
verwronge [boodskap #138044] Ma, 27 September 2021 08:11
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18816
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
verwronge
Afbreking: ver•wron•ge


Byvoeglike naamwoord: verwring
Attributief: verwronge

Betekenis:
• Wat skeef en verwring is.

Gebruik:
• Astigmatisme veroorsaak verwronge of onduidelike visie op alle afstande.

Sinoniem:
• verdraaid
• windskeef

Afgelei:
• verwrongenheid

Vertaling:
Engels: deformed, contorted, twisted
Nederlands: verwrongen

Nota:
• Sterk verlede deelwoord van verwring.

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: versagtend
Volgende onderwerp: doleansie
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Apr 19 18:00:32 MGT 2024