Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » versagtend
versagtend [boodskap #138043] Mon, 27 September 2021 07:55
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21014
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
versagtend
Afbreking: ver•sag•tend
Samestelling: versag + -tend


Byvoeglike naamwoord: versagtend
Attributief: versagtende
Partitief: versagtends

Betekenis:
• Wat versagting bring; iets wat hard is sagter maak, of iets wat sleg is minder erg maak.

Gebruik:
• Die beskuldigde kan tussen reg en verkeerd onderskei, sy verstandelike gestremdheid is gevolglik nie as versagtend geag nie.

Sinoniem:
• verligtend
• verminderend
• verskonend

Antoniem:
• verswarend

Vertaling:
Engels: mitigating, softening, extenuating
Nederlands: verzachtend

Nota:
• Onvoltooide deelwoord van versag.

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: belasbaar
Volgende onderwerp: verwronge
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Fri Jan 10 19:50:42 UTC 2025